| Modulekode | EWS 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Inleiding tot eiendomsontwikkeling. ’n Studie van die beginsels van eiendomsontwikkeling insluitende die relevante wetgewing en ordinansies. Stedelike ontwikkeling, beheer van grond in Suid Afrika. Stadsbeplanning. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EWS 110 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App